SOP KOMBUIS
|
SOUP KITCHEN
|
|
Baie dankie vir die oorweldigende reaksie wat ons van u ontvang het om 'n bydrae tot ons sopkombuis, hetsy met die maak van sop of donasies van brood en nie-bederfbare produkte, te maak.
Ons bedien elke Maandag, Dinsdag en Donderdag 4 liter sop tydens eerste pouse. Baie dankie aan die Graad 10F dogters wat dit bedien. Hierdie diens sal volgende kwartaal voortgaan. Gevriesde sop en blikkieskos kan enige dag by die kantoor afgegee word.
Onthou asb. om die brood op die gegewe datum te voorsien.
|
We would like to express our gratitude for the overwhelming response to our request for donations of tinned and dried food, as well as soup and bread for the soup kitchen. We serve about 4 litres of soup every Monday, Tuesday and Thursday during 1st break. Thank you to the Grade 10F girls who do the serving. This service will continue next term.
Frozen soup and tinned food can be dropped off at the office on any day. Please remember to supply bread according to the date you were given. |
"We exist temporarily through what we take, but we live forever through what we give."
Douglas M. Lawson |
|
|