1. REKENAAROLIMPIADE / COMPUTER OLYMPIADE
Die rekenaarolimpiade bestaan uit twee rondtes. Gedurende die eerste rondte word 'n teore-tiese toets geskryf en alle leerders van Graad 9 tot Graad 12 kan deelneem. Ons het hierdie jaar 78 leerders gehad wat aan die olimpiade deelgeneem het.
Die beste presteeders in elke Graad was:
Graad 9:
1. Leanne Fouche
2. Eden Tiltman
3. Colin Cowley
Graad 10:
1. Charl Fourie
2. Joni-Lee Grace
3. Adriaan Engelbrecht
Graad 11:
1. Heine Bellingan
2. Wade Banks
3. Hendri Punt, Jason Scott
Die algehele wenners was:
1. Charl Fourie : 85%
2. Heine Bellingan : 84%
3. Wade Banks : 74%
Hierdie leerders het elkeen 'n sertifikaat van die Suid-Afrikaanse Rekenaarolimpiade ontvang. Baie geluk aan hulle.
Tydens die tweede rondte moet die leerders 5 programmeringsprobleme met behulp van die rekenaar binne 2 uur oplos. Nege Graad 11- en 12-leerders het aan die olimpiade deelgeneem. Die uitslae was as volg:
1. Jason Scott
2. Wade Banks
3. Hendri Punt
Baie geluk ook aan hierdie leerders, ons is trots op hulle.
2. BALLET
Ashley Scott (grade 9) is a member of the Cape Junior Ballet Company and this year they are touring to Grahamstown in the July holidays to perform in the annual Grahamstown Festival. Earlier this year Ashley attended the Sea Point Eisteddfod and went through to the finals for all her solos, one group item and a duet. She has also been invited to perform in a production of Swan Lake with the Cape Town City Ballet Company.
3. DANCE
Chenique Steyn (grade 8) took part in the South African Dance Championships for Ballroom and Latin American in Johannesburg. She obtained 8 gold medals, 1 silver and 1 bronze medal.
Chenique and her partner also scored the highest percentage (88%) in the Exhibition dance.
|
|
|