![]() ![]() ![]() MA-en-DOGTEROGGEND
'VOEL GOED MET 'N HOED' Kom vier Hoërskool Hermanus se Ma-en-dogteroggend op Saterdag 29 Augustus 2009 om 10:00 – 12:00. Koste beloop R75 per persoon. Die oggend behels pret, plesier en 'n "performance!" Die gasspreker is die nuutverkose voorsitter van die Beheerliggaam, mev Andrienette Fourie en die "performance" word deur Marika en Yolandi gelewer met Frieda op klavier. Die kabaret spreek tot alle vroue wat 'n "goeie kennis" van dieet het! Moeders wat graag as 'n gasvrou vir 'n tafel van 10 wil optree, kan gerus die skool kontak. There are a couple of exhibition areas available to exhibitors at a cost of R100. A table will be provided. Please contact Ria Acker (028-3123760) at the school with any queries. This is an event that should not be missed – we would like to see you there.
|




