BAIE BELANGRIK
|
VERY IMPORTANT
|
A.g.v. die nuwe Graad 8- en 9-slaagvereistes, wat u alreeds ontvang het, is dit baie moeiliker om aan die einde van die jaar te slaag.
Die nuwe slaagvereistes is reeds hierdie kwartaal toegepas; gevolglik is die persenta-sie leerders wat hierdie eksamen druip aan-sienlik hoër. Neem asb. kennis: hul moet o.a. 50% vir 'n Huistaal en 40% in Wiskunde hê om te slaag.
Ons versoek u om u kinders te motiveer en toe te sien dat hulle gereeld hulle huiswerk doen en baie goed vir toetse en die eksamen voorberei. U kind behoort ten minste 3 uur per dag te werk. |
Due to the new pass requirements for Grade 8 and 9, it is extremely difficult to pass at the end of the year.
The new pass requirements have already been applied this term and therefore the number of failures has increased drastically. Please note: 50% is required to pass a Home Language and 40% to pass Mathematics.
We urge you to keep your child(ren) motivated and ensure that they do their homework regularly and study much harder for tests and examinations. Your child should work at least three hours per day to ensure a positive outcome. |
|
|