OOV / PTA

OOV

PTA

Die OOV verkoop volgende kwartaal eetgoed by tuiswedstryde. U hulp is altyd welkom. Kontak asb. Suzanne Clark 083 270 5213. Danksy ons ouers se ondersteuning en bereidwilligheid om te kom help, is ons finan-siële mikpunt t.o.v. fondsinsameling binne bereik. Van die projekte geoormerk vir hierdie jaar is:

Ö     Omheining;

Ö     Halfmarathon (26 September)

Ö     Internasionale Voedselfees (23 Oktober)
The PTA will be on duty every Saturday next term for home games. Your help is always welcome. Please contact Suzanne Clarke
083 270 5213. Thanks to all our parents for their support and willingness to help out. We are well on our way to reaching our fundraising goal for the year.  Some of the projects earmarked for this year are:

Ö           Security fencing;

Ö           Halfmarathon (26 September)

Ö           International Food Festival (23 October);
 
UITREIKE / OUTREACHES

UITREIKE

OUTREACHES

Drie graad 9-leerders, Christiaan Kriegler, Jamie Gerber en Pieter Burger, gaan saam met die NG Kerk van De Doorns op 'n uitreik na Malawi.

Tine Boot, 'n onderwyseres in Fisiese Weten-skappe, gaan ook in die Julievakansie na Londen as lid van die uitreikaksie van Campus Crusade for Christ.

Ons wens hulle voorspoed toe.
Three of our grade 9 learners, Christiaan Kriegler, Jamie Gerber and Pieter Burger will accompany the NG Church outreach to Malawi during the school holidays.

Tine Boot, one of our teachers, will be travelling to London as a member of the Campus Crusade for Christ outreach team, during the July school holidays.

We wish them success in these ventures.
 
Saterdag Coffee / Saturday Coffee
Saterdagoggende is daar heerlike stomende koffie by die Gimnasium te koop.
beanery hermanus gateway centre
THE BEANERY borg hierdie spesiale koffie


Baie dankie aan Michael van The Beanery. Dit is beslis die lekkerste koffie om die winterkoue te verdryf.
 
Sportverslae / Sport Reports

Dogtershokkie vs Bredasdorp : 23 Mei 2009

Dogtershokkie het Saterdag oor Bredasdorp gestoomroller. Die Eerstespan het baie goeie hokkie gespeel en met 2-0 gewen. Die Pienk Ladies het hul naam met welslae verdedig met die grootste doelverskil van die dag. Die uitslae is as volg:

O19A wen 2-0 (Laetitia Nowers, Francis Martens)

O19B wen 6-0 (Charlize Theunissen 3, Danielle Swart 2, Esti Lambrecht 1)

O16A wen 3-0 (Helenka Fourie, Kaila Engelbrecht, Anja Cilliers)

O16B wen 2-1 (Ashleigh de Villiers 2)

Well done to the following girls who made the Boland sides:

Kristi Kriel U18B, Joni-Lee Grace U16B and Marcelle Lötter U16C

Hockey vs Charlie Hofmeyr

On Saturday 20 June, six hockey teams were involved in matches against Charlie Hofmeyr High School from Ceres. The results were as follows:

Boys


14A     won


16A     won


19A     lost 2 – 1

Girls


14A     lost


16A     won


18A     lost 2 – 1

2.  NETBAL / NETBALL


Ons is baie trots op die volgende netbalspeelsters wat vir Suid-Boland gekies is:

O14 Ronelle Papier


O15  Robynne Payne, Jayrene Dees en Melandrie du Plooy

O16 Talitha van Tonder


O17  Christine Rust en Anke Lockhorst

O18 Danielle Smit, Nicci Coetzee, Lazanda Boshoff, Sheri-Lee Julies en Lyndi Spronk

Sheri-Lee Julies en Danielle Smit is vir die O18-Bolandspan gekies wat aan die Driehoektoer-nooi tussen SWD, WP en Boland gehou is. Na afloop van hierdie toernooi is Danielle Smit vir die O18-Bolandspan gekies wat van 4-9 Julie 2009 aan die "All Ages" Toernooi in Boksburg gaan deelneem!

Ons is ook baie trots op Wilmarie Bothma (2008) wat ook weer Bolandkleure verwerf het en wat nou opgetrek is van Junior Maties na Maties se Eerstespan!

Provincial Representatives


We are very proud of the following learners who have been selected to represent Boland during the coming June/July school holidays:

Squash:

Zander Fourie U14A in Bloemfontein

Michael-John Heyns and Dion Romijn U16B in Pretoria

Tanika Hogan, Lynnette Fourie and Hendri Punt U19B, and

Brendon Theron U19A in Cape Town

Rugby:

Andrew Robey U19A in East London and Deacon Chowles U16A in Riversdale

Netball:

Danielle Smit U18A in Boksburg

Boys' Hockey:

Colin Austin U16C in Cape Town

Greg Stock U19C in Stellenbosch

Girls' Hockey:

Joni-Lee Grace U16B and Marcelle Lötter U16C in Cape Town

Kristi Kriel U18B in Stellenbosch

Two of our teachers will also be accompanying provincial teams to National Tournaments during the holidays. Mrs Rista Heunis has been selected as the official Boland umpire at the Netball Tournament in Boksburg, while Mr Kobus Kritzinger is the Boland U14 Squash team manager and will be going to Bloemfontein with the U14A team.

 
Kultureel / Cultural

1.  REKENAAROLIMPIADE / COMPUTER OLYMPIADE


Die rekenaarolimpiade bestaan uit twee rondtes. Gedurende die eerste rondte word 'n teore-tiese toets geskryf en alle leerders van Graad 9 tot Graad 12 kan deelneem. Ons het hierdie jaar 78 leerders gehad wat aan die olimpiade deelgeneem het.

Die beste presteeders in elke Graad was:

Graad 9:

1.  Leanne Fouche

2.  Eden Tiltman

3.  Colin Cowley


Graad 10:

1.  Charl Fourie

2.  Joni-Lee Grace

3.  Adriaan Engelbrecht


Graad 11:

1.  Heine Bellingan

2.  Wade Banks

3.  Hendri Punt, Jason Scott



Die algehele wenners was:

1.   Charl Fourie : 85%


2.   Heine Bellingan : 84%


3.   Wade Banks : 74%

Hierdie leerders het elkeen 'n sertifikaat van die Suid-Afrikaanse Rekenaarolimpiade ontvang. Baie geluk aan hulle.

Tydens die tweede rondte moet die leerders 5 programmeringsprobleme met behulp van die rekenaar binne 2 uur oplos. Nege Graad 11- en 12-leerders het aan die olimpiade deelgeneem. Die uitslae was as volg:

1.   Jason Scott


2.   Wade Banks


3.   Hendri Punt

Baie geluk ook aan hierdie leerders, ons is trots op hulle.

2.  BALLET


Ashley Scott (grade 9) is a member of the Cape Junior Ballet Company and this year they are touring to Grahamstown in the July holidays to perform in the annual Grahamstown Festival. Earlier this year Ashley attended the Sea Point Eisteddfod and went through to the finals for all her solos, one group item and a duet. She has also been invited to perform in a production of Swan Lake with the Cape Town City Ballet Company.

3.  DANCE


Chenique Steyn (grade 8) took part in the South African Dance Championships for Ballroom and Latin American in Johannesburg. She obtained 8 gold medals, 1 silver and 1 bronze medal.

Chenique and her partner also scored the highest percentage (88%) in the Exhibition dance.

 
HERMIE ADS
Advertensieprys: R20/blok van 5 reëls

(bel skool vir verdere inligting)
Advertisement price:R20/block of 5 lines

(phone school for further information)

Smile Orthodontics Rooms

La Vierge

Dik Geword
MA-en-DOGTEROGGEND

'VOEL GOED MET 'N HOED'

Kom vier Hoërskool Hermanus se Ma-en-dogteroggend op Saterdag 29 Augustus 2009 om 10:00 – 12:00. Koste beloop R75 per persoon. Die oggend behels pret, plesier en 'n "performance!"

Die gasspreker is die nuutverkose voorsitter van die Beheerliggaam, mev Andrienette Fourie en die "performance" word deur Marika en Yolandi gelewer met Frieda op klavier. Die kabaret spreek tot alle vroue wat 'n "goeie kennis" van dieet het!

Moeders wat graag as 'n gasvrou vir 'n tafel van 10 wil optree, kan gerus die skool kontak.

There are a couple of exhibition areas available to exhibitors at a cost of R100. A table will be provided. Please contact Ria Acker (028-3123760) at the school with any queries. This is an event that should not be missed – we would like to see you there.

 

 
Baie Belangrik / Very Important

BAIE BELANGRIK

VERY IMPORTANT

A.g.v. die nuwe Graad 8- en 9-slaagvereistes, wat u alreeds ontvang het, is dit baie moeiliker om aan die einde van die jaar te slaag.

Die nuwe slaagvereistes is reeds hierdie kwartaal toegepas; gevolglik is die persenta-sie leerders wat hierdie eksamen druip aan-sienlik hoër.  Neem asb. kennis: hul moet o.a. 50% vir 'n Huistaal en 40% in Wiskunde hê om te slaag.

Ons versoek u om u kinders te motiveer en toe te sien dat hulle gereeld hulle huiswerk doen en baie goed vir toetse en die eksamen voorberei. U kind behoort ten minste 3 uur per dag te werk.
Due to the new pass requirements for Grade 8 and 9, it is extremely difficult to pass at the end of the year.

The new pass requirements have already been applied this term and therefore the number of failures has increased drastically. Please note: 50% is required to pass a Home Language and 40% to pass Mathematics.

We urge you to keep your child(ren) motivated and ensure that they do their homework regularly and study much harder for tests and examinations. Your child should work at least three hours per day to ensure a positive outcome.
 
Matrieks en Graad 11 / Matircs and Grade 11

MATRIEKS EN GRAAD 11

MATRICS AND GRADE 11

Alle matriek en graad 11-leerders word herin-ner aan die matriekafskeidgeld, R120 (2008) en R120 (2009), wat in die eerste week van volgende kwartaal betaal moet word.

Die afskeid vind op 10 Oktober 2009 plaas.
This is a reminder to all matrics and grade 11 learners to make sure their Matric Farewell monies, R120 (2008) and R120 (2009) are paid up to date before the Matric Farewell which takes place on 10 October 2009.
 
Skool Kwartale 2010 / School Terms 2010

SKOOL KWARTALE 2010

SCHOOL TERMS 2010

1 KWT / TERM 2 KWT / TERM 3 KWT / TERM
4 KWT / TERM
13 Jan – 26 Mrt / Mar 12 April – 09 Junie/June 13 Jul – 23 September 4 Okt/Oct – 10 Des/Dec

Still undecided what to do these holidays?  Join an 8-day hike with Sea-and-Sand and Sparks Esterhuysen along the banks of the Limpopo River.  Unspoilt nature at her best!  Phone Helen or Danelle on (028)314-0252 or go to www.sparkshermanus.co.za and click on "Courses".

 
Sop Kombuis / Soup Kitchen

SOP KOMBUIS

SOUP KITCHEN

Baie dankie vir die oorweldigende reaksie wat ons van u ontvang het om 'n bydrae tot ons sopkombuis, hetsy met die maak van sop of donasies van brood en nie-bederfbare produkte, te maak.

Ons bedien elke Maandag, Dinsdag en Donderdag 4 liter sop tydens eerste pouse. Baie dankie aan die Graad 10F dogters wat dit bedien. Hierdie diens sal volgende kwartaal voortgaan. Gevriesde sop en blikkieskos kan enige dag by die kantoor afgegee word.

Onthou asb. om die brood op die gegewe datum te voorsien.

We would like to express our gratitude for the overwhelming response to our request for donations of tinned and dried food, as well as soup and bread for the soup kitchen. We serve about 4 litres of soup every Monday, Tuesday and Thursday during 1st break. Thank you to the Grade 10F girls who do the serving. This service will continue next term.

Frozen soup and tinned food can be dropped off at the office on any day. Please remember to supply bread according to the date you were given.
"We exist temporarily through what we take, but we live forever through what we give."

Douglas M. Lawson
 
Beheer Liggaam / Governing Body

BEHEER LIGGAAM

GOVERNING BODY

Die volgende persone is tot die Beheerliggaam verkies:  Daniël Acker, Gerhard Burger, Andrienette Fourie (voorsitter),Denis Grace, Stephen Hansen (tesourier), Rista Heunis Pieter Hoffman, Francois Hooneberg, Hannie Koch (sekretaresse), Mikki Milne, John Stergianos en Johan van Rooyen (onder-voorsitter). Ons waardeer dit dat u bereid is om u bekwaamheid en tyd met ons te deel. Voorspoed met u taak. Dankie ook aan almal wat hul verkiesbaar gestel het.

Ons opregte dank aan die Beheerliggaamlede wat uitgetree het: Ria Acker, Noël Basson, Theo Biesenbach, Dirk Crafford, Arthur Henn, Janice Robey, Peter Spronk en André Theron. Dankie aan Noël Basson wat as voorsitter besield die leiding geneem het. Ons waardeer u ondersteuning en al die tyd wat u opgeoffer het om ons leerders se skoolervaring te verbeter.

The following parents have been elected to the School Governing Body: Daniël Acker, Gerhard Burger, Andrienette Fourie (chair-person), Denis Grace, Stephen Hansen (treasurer), Rista Heunis, Pieter Hoffman, Francois Hooneberg,Hannie Koch (secretary) Mikki Milne, John Stergianos and Johan van Rooyen (deputy chairperson).

We appreciate your willingness to make your time and skills available for the continued good governance of our school. Good luck with the task ahead. Thank you also to all who declared themselves available for election.

Our genuine apprecia-tion goes to the retiring members: Ria Acker, Noël Basson, Theo Biesenbach, Dirk Crafford, Arthur Henn, Janice Robey, Peter Spronk and André Theron. Thank you to Noël Basson for his inspired leadership as chairman. The school appreciates your support in making your time available for the sake of the learners of the school.

 


Pretoria Web Design